Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop
Wishlist

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop
Sale!

Just Hydrate Electrolyte Pina Colada 210g

$ 18.76

Voel beter, presteer beter – sonder om te raai wat fout is. Jy voel af en weet nie hoekom nie. Lae energie, moegheid, hoofpyn? Jy is dalk net gedehidreer. Die meeste mense is gedehidreer – en besef dit nie eers nie, trouens, meer as 70% van mense is gedehidreer. Dit word aangedui deur: Lae energie en ‘n gevoel van traagheid Kopseer of erge hoofpyn Brein mis (brainfog) Swak oefenpresterings Spierkrampe na of tydens oefensessies Spierspasmas wanneer jy nie eers oefen nie Jy drink water … maar voel steeds af. Dit is omdat hidrasie nie net oor water gaan nie. Dit gaan oor elektroliete. Die elektrolietmengsel help jou liggaam om behoorlik te hidreer, vinniger te herstel en beter te presteer – sonder suiker of onnodige bymiddels. Dié Krag Poeier Vul noodsaaklike elektroliete aan wat deur sweet verlore gaan Vermeerder energie, fokus en uithouvermoë Help om moegheid- en dehidrasie-simptome te verminder Met gereelde gebruik sal jy die volgende opmerk: Meer stabiele energie deur die dag Beter oefenprestasies Minder moegheid en minder hoofpyn Vinniger herstel na oefeninge Skerper voel en asof jy 100% funksioneer Dit is nie net vir oefensessies nie. Dis ‘n eenvoudige daaglikse opgradering wat jou liggaam help om op sy beste te presteer.